Hi every one.
A friend of mine is looking for a second hand tiger 800xc, if there is any one out there wanting to sell theirs, send me a pm please.
Cheers
Dagse almal.
Wil myself net voorstel, is al n ruk lank op die forum, maar net nog nooit gepost nie.
Is vanaf die Vrystaat, maar werk op die oomblik in Suid Wes.
Baie lekker forum die, geniet dit.