Ek beplan om v d Trofee af Richardsbaai toe te ry ,my beplande roete is Bergville Winterton Escourt Greytown Kranskop Mzulwini aangesien ek daardie area glad nie ken nie sal ek graag wil weet of die roete aanbeveelbaar is Thxs julle
Shoei Helmet (L) R1400
Trax innerbags for panniers R 1500 for both
Tank Bag R 450
Tank Bag R 500
Scott steering demper R3600
Contact Dries on 0824468424
My vrou het n 650GS gehad bandgroote agter 130 voor 100 ,het hom ingeruilop n 700GS band groote agter 140 voor 110 ,om een of ander simple rede koop ek altyd n klomp bande saam met die fietse my vraag is kan ek n 130 en n 100 op die 700 sit?