Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Die Vier Hoek Sirkel Roete (Om SA, is nou klaar)

    Boetie dit lyk of julle dit baie geniet, maar ek moet saam met pa stem jy sal moet begin oefen. Die visvang is maklik jy moet net die regte aas gebruik. Die wereld bekende chokka kop,ek het nog n geskenkbewys wat ek erens gekry het wat n mens mooi verduidelik hoe om dit aan te sit.
  2. F

    Om Suid-Afrika

    Boetie, ma en pa gaan seker nie baie bly wees as ons dit Desember wil doen nie?
  3. F

    Die KleinBike ZEN Trip : POSTPONED AGAIN !

    Ek het met my pa gepraat en sal my vakansie so reel dat ek Vrydag by die huis is. Die XT350 kom saam en ek sal ook verseker saam ry.
Top