Ek het nie eers geweet van die Forum nie. Dankie Corne en Des
Ek't die naweek saam 2 KTM manne gery. In een dag meer grondpad gery as wat ek in die 2 jaar wat ek my B-mer het gesamentlik gery het. Wat 'n belewenis!!!!!! Ek wens ek kon die hele trip meemaak. Een ding is seker: Ek verstaan my...