Ek het nie baie hoop vir 4 kar bande nie. Maar twee of so wel. Anders gaan jy hom moet inprop wat jy wel kan doen. Bike sal hy beslis kan doen.
Ek hou van die funksie dat jy die druk kan stel en hy inflate of deflate tot by daardie druk. Dit is eintlik enigste nice ding wat ek soek