Ek geniet my CRF250L baie. Lekker lig vir off-road en 'n baie lekker commuter. As ek nie alles probeer dice nie kry ek 28km/l, dit is met stadsverkeer.
Ek was na 'n rally toe met soft luggage en kon voel hy sukkel teen die wind op die snelweg.
Die ligte is ook voldoende.