More Tom. Ek post hier om nie Grizz se draad te hijack nie. Ja, ek ken al daai mense behalwe vir Rykheer. Hulle was almal Kapteins en bevorder na Majoor toe ek hulle geken het. Jaap Kotze was 'n onnutsige stoutgat, het altyd tricks gespeel op die ander mense. Ek dink hulle het almal op 'n streep...