Stem saam met die oorslaap idee , ons van Robertson af het al n keer of drie so gemaak dit is altyd lekker. Sal dop hou vir die reelings Blikners dankie vir die RR mens vergeet soms van die mooi plekke op ons voorstoep.
Dit is altyd lekker om so iets te lees nog lekerder om te beleef,ek was al self in daai posisie ,
kan maar net se dankie manne dis manne soos julle wat ons duel bikers se naam hoog hou.
Ek bly in Robertson sal dit kom afhaal en betaal as jy in Robertson is as dit nog beskikbaaris kan ek gekontak word by 0828987367 dankie o ja welkom in die beste dorp in hierdie landjie van ons
Nou net met Gerhard gepraat ,lyk my Maximas sal Saterdag oggend van Robertson af ry enige iemand wat wil saamry kan maar net inval.Sien julle Honne almal daar by die braai.Oja dit klink of die boom beset is so ons sal maar in die vlak lepel le.
Ja nee manne wat n besonderse voorreg om n naweek saam met julle te deel.Sal defnitief wag dat Karoodonkie nog so iets aanmekaar slaan.Weereens baie dankie vir n bevange naweek.O ja ek het nie geweet dat "FOKKOL" so mooi kan wees nie!!!!!!!!!