Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Kudu vs GS1250

    A mate of mine also hit a kudu in Namibia with his S10, he was also very lucky to escape with minor injuries but the bike was a write off.
  2. M

    A Westcoast visit.

    Chris dis lekker om weer rr van jou te sien. Baie bly jy is weer terug in die saal. Ons kom nou net terug van lekker 8 weke toer , maar nie met die motorfietse nie, ons het met die toerbus gery. Eers het ons gaan blomme lyk in Namaqualand, deur Sederberge en toe  in kaap gaan draai. Daarna het...
  3. M

    Brandon Bosch Memorial Ride - Africa 2021

    Hi Daskop Trust you are well, I have been on the Whatsupp group since day one and still is. Been looking forward for this rr  although I followed on the Whatsupp updates. We have just returned from a trip to Namaqualand and Westcoast and stayed over at Oewerbos on our return. You were in our...
  4. M

    THE ADVENTURES WITH A BMW K1200LT

    Dit beteken net ons sal net 'n kuier erens moet inpas :thumleft: en daar sal die straf uit gedeel word :pot:
  5. M

    THE ADVENTURES WITH A BMW K1200LT

    En so ry julle amper oor ons voorstoep sonder om te kom groet, jy weet natuurlik dit is stafbaar in Namibia. :pot: Dankie vir die lekker rr, ek stem saam na baie km op die S10 geniet ek nogal die 1600GTL maar mens is be perk tot teer paaie wat dit nogal sleg maak met tye. Ons wag net dat die...
  6. M

    Rexc-w down in Nam

    Rex, ek is in Windhoek, my nommer is 0811220222, Laat  weet  asb as daar enige iets is wat ek kan doen om te help of as jy enige iets nodig het.
  7. M

    THE ADVENTURES WITH A BMW K1200LT

    Luuks !  Hierdie groot cruisers maak 'n Lang pad kort. Ons geniet die 1600GTL baie maar mens is maar bietjie be perk waar jy Kan ry. Waneer sien ons julle weer in Nam?
  8. M

    Advice needed: Windhoek-based Wild Dog...

    Hi Chris trust you are well,, it's been some time. I see Dorsland have already responded but you are welcome to pm me also.
  9. M

    How we got "cheated" on Verneukpan

    Sjoe Jaco! ek kan net dink hoe moeilik dit vir jou moes wees om dit te skryf en te deel, maar ek glo dit is belangrik om dit te doen. Zander is 'n besondere positiewe jong  man en ek kan sien waar hy sy krag vandaan  kry. Jou skrywe het my in trane. Baie sterkte met die pad vorentoe, vertrou op...
  10. M

    Namibia in pictures....(motivate ur Namibian trip)

    Chris die bome  daar by Tsaughab River Lodge is Wilde vye bome . Daar is heelwat van hulle daar langs die rivier op die plaas Ek ken die eienaar Johan en Nicky Steyn baie goed en het al baie daar .gekuier, fantastiese plek.
  11. M

    VIS ARENDE IS WEER NAMIBIA TOE, DAREM NET DIE SUIDE

    Dankie julle twee dit is weer 'n wenner RR. Julle weet darem net hoe om die lewe te geniet. Sy is maar eensaam na die skielike en ontydige dood van haar man in Augustus. Is hulle van Knouwds? Laas jaar in Augustus tydens die Land Rover Trophy daar anderkant Keetmanshoop was daar Knouwds mense...
  12. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Dankie Almal, ek verseker julle ons het dit baie geniet alhoewel ons bietjie gebind was met die feit dat ons nie al die plekkies kon besoek wat ons wou nie. Onder die omstandighede en as gevolg van tyd was die groot bikes die beste keuse, ons kon hulle darem gelukkig sommer gediens kry terwyl...
  13. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    groot muskiete wat die kleintjies deur die diefwerings druk sodat die hulle kan kom leeg suig!!! ;) :lol8: :imaposer: Dit was die hoof rede waarom ons selfs Gin en Tonic daar gedrink het, het al gehoor muskiete hou nie daarvan nie, maar Britstown se muskiete gee nie om nie, hulle gaan vir enige...
  14. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Ons het met ons lang motorfiets toer in 2015 ook by La Rochelle Gastehuis gebly en toe ons nou hier aankom onthou die eienaar ons. Hulle het twee honed wat daardie tyd ook daar was en ek wil my verstout om te se die honed het ons ook onthou, of so het dit gelyk, die Jack Russel was so opgewonde...
  15. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    As daai 1600 BMW net die Tenere kon verbyvat kon jy mos my mooi gewys het Ai Woody, jy moet onthou ons ry ook elkeen 'n S10 so ons ken daai bikes.  Eintlik wou ons nu nie so windgat wees om by jou verby te jaag nie :laughing4: Nee wat ek grap ons was in elk geval oppad Stilbaai toe so dag toe...
  16. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Na 'n paar koue biere, vertel ons kelner ons, ons het 'n keuse, ons kan of van die normale spyskaart bestel of daar is ook 'n buffet keuse. Ons gaan kyk na die buffet en sjoe, die verskeidenheid is so groot en lekker dat dit natuurlik 'n maklike keuse was. Die vrouens is natuurlik meer...
  17. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Nog 'n paar van die mooi die gedeelte. Ons is baie bly vir die goeie reen wat hierdie boere ontvang.
  18. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Die derde oggend toe ons opstaan is dit toegetrek van die mis en alles is nat. Ons ry later af na die kafee by Haroldsbaai en eet sommer ontbyt daar. Omdat ons alles gister al gaan sien het besluit ons so op die ingewing van die oomblik, kom ons gaan terug huis toe, pak ons goed en begin terug...
  19. M

    Travel memories - "padkos"

    Nou verlang ek darem diep terug. My ouers het nerens gery sonder padkos nie, selfde as dit wat reeds genoem is, maar altyd met 'n koue skaapnek by. My pa het twee keer langs die pad gestop tussen Windhoek en Swakopmund vir padkos en bene rek,  My ma het nooit wors gaar gemaak nie. Dit het ons...
  20. M

    Ons jaarlikse lang motorfiets toer - nie heeltemal beplan nie

    Volgende keer ! Ek bly net anderkant van die groot pad bo hulle. Sal bietjie kennis gaan maak Sal goed wees om te ontmoet Briv. So julle het darem groente ook in die bord gehad!! ;) :lol8: Chris, praat jy ons het omtrent met die storie gesukkel, die brikette raak moer warm en rook soos jy nie...
Top