Ja nee, mens moet maar oppas waarvoor jy wens, dit kom dalk net jou kant toe.
Vir lank het ons probeer om die trip te maak gebeur, maar die lewe gaan sy gang en die trip het ons almal vir lank ontwyk. Totdat 2016 sy kop uitgesteek het en die besluit geneem is dat dit eenvoudig net moet gebeur...