Woody, n maklike manier wat werk is soos volg. Jy vat enige blikkie soos sous boontjies os sop.Sny hom oop bo speol goed uit. Vat n hanger een van die draad handers en maak hom reguit, sit dit om die blik en wen dit op met n tang tot jy n so 25mm lank. Nou vat jy n stukkie hout van so 250mm lank...