Seker hoogtyd dat ek my verskyning maak op die forum , het al een of twee kere saam gekuier en dit BAIE geniet ! Wil eendag ook my eie ''perd'' opsaal maar vir nou ry ek saam met :) manlief :thumleft: Hoop om meer van die ''HONDE'' voorentoe te ontmoet
Tot volgende keer...