Narrow down selection, do some homework on a decent/minimum drive train service and factor that into your price, not to disqualify yourself from a couple of nice options.
If you then start with a "known" base and you maintain and care for it you will see the benefits.
@AfricaOffroad ,if you...
Also, its press day! And Pedrosa is racing this weekend, probably to see what Acosta has been up to :ROFLMAO:. Seen quite a few headlines around "concern"in the KTM camp, Pedro Pedro Pedro making everyone else look bad. . .
But they already have the consessions in place . . . do they have a deadline for the new rule set or is this one of the hygene factors that need to be sorted before F1 takes over?
My best takeaway from this is that they will be burning tons and tons of fuel till at least 2031:)
Party doen party nie, die wat wel 'n waarskuwing gooi kry sommer 'n klein resistor om hom stil te maak. Nie seker hoe Manic met die 1300 moet maak nie.
Sou dit ooit die geval wees sal ek darm nie op 'n voorblad erens kom waar 'n olifant my eet nie! Kan aan heelwat beter dinge dink om te doen. Ons (lees ek) is baie lus om 'n camper te koop!
Buurman is my landlord wat sy erf her verdeel het, hy het daai paar pavers daar gegooi vir iets van die aard. Home gevra voor ons geteken het.
Moet se, die reels hier is streng maar die polisie en die bundesampt loop nie heeldag rond net om mense kak te gee (soos wat party sou dink), maar dis...
Ek is nie heeltemal onhandig nie maar die was heelwat meer hands on as wat ek sou verkies het! Soos BV die waterproofing, ek het geen idee wat of waar of hoe en dan as jy enige iets in google intik dan kom die local produkte op, great om soveel te hom om van te kies as jy weet waarvoor jy soek...
Dak het bo darm so 500mm overhang maar moet verseker geseel word!
Ek het bostik sealant so tussen die lae butamin ingegdruk op die kante voor ek die felt vas geslaan het maar dis soos 'n wilson toffie op sterioids. Sal 'n wit produk gaan soek wat die minste gaan agter laat indien ek daai skuur...
Flat pack huis bou is nie grappies nie en dia los hamde kakker as Ikea kaste bou! Sonder die pallet waarmee hulle jou puzzle aflewer is dit onmoontlil om hom klaar te bou want die dubbel as n leer!
Hulle design is nogals impressive in party plekke en heel kak op ander, die manual is onderste...
While you ladies are busy swinging the patterson handbag and Maverick is securing his 2025 seat, do you think JM will go to Aprilia if he does not get the 2nd Ducati seat or did Yamaha fire lin Jarvis to pay FQ money to Martin to try and make the Yamaha better?