Hallo Almal
Ek kort n lekker grondpad roete vir 2 dae.
Wil die vrydag oggend vroeg vertrek uit Parys en weer Saterdag aand terug wees by die huis.
Enige voorstelle
Dankie
Dagse Honne
Ek het n hele ruk terug al aangesluit. Bly in die mooiste dorp Parys met die mooiste plekke om te ry.Ek ry n Triumph 800xc tiger.
Cheers!!! >:D