Dink ek het julle bietjie mis lei. Ek is vanaf die Suidwes maar woon nou in Pretoria.
Ek kom van die klein plek Walvis Baai, daar waar die mense so lekker hengel en brandewyn drink. :lol8:
Sal beslis die Desert Run doen, dan kan ek julle leer sand ry, of se net waar en wanneer.