As ek jou profile reg lees oor "bachelor" dan is jy veilig maar ons ander kiepies kan nie anders as om te spaar en oordeelkundig te koop nie. KLR vir erge bergpasse (want ek val nog so nou en dan) en F800 vir my en ma, altwee kontant en baie rente gespaar wat ek nou op trips kon uitgee. almal se...