Jammer om te hoor. RIV Herrie
Soos wat bikes en karre dood maak, red dit ook lewens. GI Jane het my lewe gered.
Maar na 'n paar bikers in Centurion / Harties area op een naweek dood is, het ek self bangerig geraak. Maar mens kan enige plek, enige tyd iets oorkom.