More ry ek Pienaardam toe naby Middelburg waar ek moet gaan fotos neem vir die naweek. Daar is 'n MTB race, Perdespring, Beeste op skou, Tent pegging en nog baie ander dinge.
Besluit ek vat Candy. Bike gepak. Gaan wel teer ry, maar ry is RY.
Tent, kamerasak, slaapsak alles gaan saam. Werk...