Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    HP2 Stock exchange

    Moolman kan ek vir jou n fodie email. Ek kry nie die foto ding reg nie.
  2. P

    HP2 Stock exchange

    Moenie worry nie. Ek ry hom. Dis al wiele wat ek het. Ry hom en leer. Leer van ry in traffic aan die verkeerde kant van die pad. Die klomp hier ry soos mal moere.
  3. P

    HP2 Stock exchange

    Liewe fok. Lyk my nie dis net vir gou n fodie gooi nie. Sukkel my gat af hier. Het n Apple en is nog dom ook daarby.
  4. P

    HP2 Stock exchange

    Pearly Beach se wereld. Was laaste 4 jaar in Knysna. Seil nou n bietjie en het die HP ook ingepak.
  5. P

    HP2 Stock exchange

    18 000 km. Op n boot. So weet nie of hy qualify nie. Maar is n SA boot so tegnies SA grondgebied haha. Boot nou in Uruguay.
  6. P

    Gansbaai, Die Damme tot Struisbaai - help met lekker roete.

    Ok. Het in daai geweste geboer. En moenie te veel worry oor die loodpille nie. Worry eerder oor die brannewyn wat hulle jou gaan voer. Dis Sas de Wet se wereld daai.
  7. P

    Gansbaai, Die Damme tot Struisbaai - help met lekker roete.

    Jy kan by Uintjieskuil plaas van die grootpad afdraai en vandaar tot Rietfontien se baai ry. Daar is n publieke serwituut op die pad. Die baai is mooi, maar nie veel sand nie. Meer klipperig die laaste ent. Maar jy sal weer vandaar moet terug grootpad toe. Daar is paaie vandaar na Aghullas, maar...
Top