Mamma weier om op die Varkie (2003 1150 GSA) te ry, die Trippel Black 1200 GSA Lc is lekker om mee te toer, want dan kan ons mos die mooi plekke anderkant die grondpaaie ook sien.
Die nuutste toevoeging, GTL 1600, moet nog sy eerste toer doen. Nog net om die pot gery. Mamma like hom kwaai, maar...