Ek soek asb raad vir my 2004 XT 600.
Die fiets is op 15 000 km deeglik gediens, spark plug, filters ens. maar het van 'n tyd terug begin backfire en sluk sodra ek deur 'n dip of oor 'n bump gaan en veral erg wanneer ek op sinkplaad pad ry. Die laaste tyd kan dit glad nie meer versnel sonder dat...