Ja, vergelykbaar met die oorsese penny trick :biggrin:
Probleem is dat dit nie altyd werk nie. Het al gelees van tand breek want die een penny was pre- iets en was harder, etc, etc.
Weet nie waarvan ons goed gemaak is nie.
In elk geval - ek hou van tool, en hierdie een is n baie nuttige een...