Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Wanted: Bottom Krauser Crash Bar for 2004 1200GS

    Hi guys I am looking for bottom Krauser crash bars for n 2004 1200GS. And maybe the details of the agents for Krauser in Cape Town area. Please give me a shout if you can assist
  2. A

    Extended Fuel Tank 1200GS

    Goeie naand Weet een van julle dalk of daar extended fuel tanks beskikbaar is vir die 2004 1200GS? Ek het nie die Adventure nie, so my tenk is kleiner. Enige raad asb. Dankie
  3. A

    Wanted: Lockable mount and cradle for Zumo 400

    Hi guys I am looking for a lockable mount for my zumo 400 gps.  Please let me know if you can assist. Thank you 
  4. A

    Spotlights vir 1200GS

    Hi Ouens Ek oorweeg om nuwe spots op te sit op die GS.  Enige raad of voorstelle? Hoor graag van julle :ricky:
  5. A

    Tool om Coil te verwyder

    Thnx Katana
  6. A

    Tool om Coil te verwyder

    Hi, ek is opsoek na die tool waarmee jy die coil van die sparkplug op n 1200 GS verwyder.  Ek dink dit lyk amper soos n vurk.  Enige raad waar ek aan so iets kan kom? Dankie baie
  7. A

    Tool

    Ek is opsoek na die tool waarmee die coil afgehaal word van die sparkplug af. Enige raad ???
  8. A

    Sparkplug Tool

    Ek is opsoek na die tool waarmee die coil op die sparkplug afgehaal word. Ek dink dit het 2 arrems watagter om gaan. Ek weet ouens gebruik ook 2 skroewedraaiers maar ek soek die regte tool asb. Is daar raad.
  9. A

    GPS

    Ek is opsoek na n gps vir my motorfiets. Moet handelbar bracket ook by he en africa maps ek gaan Namibia toer. Ek kyk so a R3000. Kan iemand dal help asb
  10. A

    ..Pay KIT Forward...

    Is daar dalk riding gear beskikbaar in die weskaap. Ek soek n broek en baatjie, dalk iets wat nie meer gebruik raak nie. 36 broek en L of XL baatjie. Kontak my asb.
  11. A

    GPS Mounting vir Zumo 550

    Baie dankie Gerhard - ja sover ek weet is die 500 en die 550 s'n dieselfde. PM my asb jou telefoonnommer en adres.  Ek is die 2de April weer terug by die huis en sal dan graag met jou in aanraking wil kom.  Dankie weereens
  12. A

    GPS Mounting vir Zumo 550

    Ek is in Vredenburg.  Dit sal fantasties wees. ;D
  13. A

    GPS Mounting vir Zumo 550

    Goeie dag. Ek is opsoek na n RAM mounting vir my mototfiets. Ek het die Zumo 550. Kan iemand dalk help of raad gee.
  14. A

    1200 GS Kragpunte

    Goeie naand. Op my gs het ek 2 kragpunte. Een voor onder die handelbar en een langs die fiets onder die saal. Dit ly egter soos n mini punt en nie soos die kar sin nie. Waar kry ek die sockets wat daarin pas vir my foon laaier.
  15. A

    Motorcycle Charger for Blackberry Cellphone

    Hi guys I would like to find out where I can find a cell phone charger that I can use on my 1200 GS. Any suggestions and input welcome Thanks
  16. A

    Namibie Trip

    :laughing4:Hello almal. Ek gaan middel Mei tot Middel Julie Namibia toer. Het julle dalk tips. Ek soek ook blyplekke so as julle telefoon nommers of epos adresse vir my het sal dit nice wees. Ek beplan om n week in Botswana ook te draai. Gee asb die info deur en wil nie skoolgeld betaal nie...
  17. A

    In need of Riding Gear

    Hello almal. Ek het n maand terug my eerste GS gekoop en kort al my gear. Is daar dalk iemand wat gear het vir n bargan. Xl baatjie. 36 broek. Boots het ek. Ek moet vir my vrou ook nog gear kry. Laat weet maar asb of email my. Dankie.
Top