Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Ragbert

    Clutch cable roadside repair?

    Maak die spaar kabel se punte toe dat daar nie stof in gaan nie......as jy dit vas cable-tie sorg dat jy iets by jou het om die cable-ties me los te sny/knip.
  2. Ragbert

    Clutch cable roadside repair?

    Dis een manier, onthou net jou battery en starter vat houe. Nie seker hoe jou GS sal maak as jy dit probeer nie. Ek het dit om my Dakar so een uit drie keer kon reg kry in 3de rat. Hierdie is die uiterste noodgeval en omtrent laaste opsie wat jy behoort te oorweeg. Die ander manier om te bump...
  3. Ragbert

    Clutch cable roadside repair?

    As jy nie neutral gehak kry nie, ry so stadig en veilig moontlik en flip die kill switch as laaste uitweg voor jy in 'n kar se gat parkeer...
  4. Ragbert

    Clutch cable roadside repair?

    Petri op die GS sal jy nog reg kom met bump-start-sonder clucth. Ou Bettie, is nou 'n ander storie, sy het 'n kabel nodig. Kry 'n spaar kabel en reig dit deur, kry daai silverblikkie en ry hom altyd saam. Haal die kabel by die huis af, en stel dit reg, maw oefen om dit te doen. Langs die pad...
  5. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    We can count all our lucky stars that with every time the bike fell over it went to the "correct side". This must be an undocumented feature of Kawasaki KLE engines.;)
  6. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Okay, die amptelike terugvoer is: "When the engine was tilted on installation the things in the gearbox moved and it caused the shaft to move". Ek vind dit vreemd om die minste te se. Hulle het wel die engine uitgahaal, weer oop gemaak en "reg geskuif" wat ookal verkeerd was en ratte werk nou...
  7. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Het die bike terug gevat na die bike shop toe nadat ek die probleem aan hulle verduidelik het. Hulle sal ondersoek in stel...ek kan net hoop!
  8. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Ookaay....die groot nut los gemaak en dan draai alles soos dit moet. Washers is soos per diagram. Maak die nut vas....alles draai weer saam. Dus sal ek môre die plek bel en hoor wat hulle sê. Nou all so baie op die bike gespandeer dit sal moeilik wees om nog geld uit te haal.
  9. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Sal oor die naweek die inner basket los maak en kyk....daai nut is 139NM getorque....
  10. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Nee 2SD, die binneste drom wikkel saam die buitenste hub. Vonkproppe is uit dus geen kompressie wat 'n rol speel. Die agter wiel is in die lug, eerste rat en soos in foto...albei beweeg saam.
  11. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Raad asb....die plate en ringe uit gehaal. Volgens my moet die engin draai sonder om die ratkas/wiel te draai en anders om? Dit gebeur nie....
  12. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Ek hoop nie so nie..
  13. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Oh. Bike is nou op 'n stand en haak nou al die ratte as die agter wiel in die lug is.
  14. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Pic 1 is waar die clutch release shaft moet wees. Pic 2 is tot waar dit freeplay het. Dus beweeg die clutch nie vêr genoeg om te release nie. Kan die springs pap wees?
  15. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Dis Actuator kan net een manier ingaan. Het nie splines nie. Alles droog terug gesit. Clutch assembly beweeg as die clutch getrek word. Kry net 1ste rat en neutral. Kry nie 2de of op nie. Al word die clutch getrek in 1ste steek die agter wiel vas.
  16. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Dankie - Thanks!! Nou het ek meer om vannaand na te kyk en probeer. Springs is binne service spec.
  17. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Okay die agtergrond....bike se oliepomp het verlede jaar opgepak. Om dit te vervang word die engin gesplit...dus die engin in gevat na werkswinkel om dit te doen. Nie kans gesien vir daai joppie nie. Maande het verloop want my seun het nie lus gehad om die engin klaar terug tesit nie. Toe dit...
  18. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Gemeet en plate is binne spesifikasie, ringe is nie gebuig nie.
  19. Ragbert

    KLE500 Clutch...Phok ek soek raad

    Kle500 se clutch maak marakas! Sodra dit in 1ste rat gaan stol die bike. Het oop gemaak om te sien of alles reg is....nou weet ek nie...is die plate se kleur reg? Geen blou brand merke op die staal ringe nie. Net een plaat het skuur merk op, is dit nog reg?
  20. Ragbert

    Replacing the stearing bearings of my KLR.

    Ek weld die onderste bearing race so 3 plekke, 1cm runs. Tik liggies met lang skroewedraaier of iets dergliks...Kom makliker uit!
Top