Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    The Red Donkey rides again

    Looks like some amazing times...
  2. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Met groot dankbaarheid teenoor Genesis115 en Welsch en Chris en Mark daar by Dream Adventure Motorcycles kan ek vandag sê: My Varkie is weer heel en tuis!  Dit was so lekker om hom gister te gaan haal... Dankie vir almal wat gehelp het in die proses!
  3. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Baie dankie! En baie dankie vir jou groot hulp saam met al die ander wat gehelp het dat my bike weer heel kom!
  4. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ag sorry man, ek dog jy was al LANKAL gevra... sou baie lekker gewees het om julle saam te he!
  5. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Die oorspronklike plan...
  6. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Dankie Ooooms, hoop ook my wiele is gou weer onder my! Ek verlang na my bike! Dankie vir die saam lees en die aanmoediging!
  7. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Die ander het ook nie almal heel tuis gekom nie... Op die dag tussen Kang en Lichtenburg het Johan se agter skokbreker heeltemal gedisintegreer. Hulle het ook baie genade gehad deur nie te val nie. 'n Treklorrie het tot hulle redding gekom en hulle Johannesburg toe gevat.  Johan se hele...
  8. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ek wil net baie dankie vir Absolute Logistics sê- hulle het ons GROOT uit die moeilikheid uit gehelp. En die prys vir dit alles was uiters billik- hulle het aanvanklik R1500 gevra. Dis nogal iets om te onthou as jou bike breek in Namibië- daardie leë lorries wat Suid Afrika toe hardloop. Ek het...
  9. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    By Buitepos het ons ingeboek by die Eastgate kampterrein, om oor te slaap en die volgende oggend sommer vroeg deur die grens te gaan. En dit is 'n baie netjiese kampterrein, wat nog besig is om verder opgegradeer te word. Terwyl ons besig was om af te pak, het die einde aangebreek... Ek het...
  10. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Dag 12 Buitepos Van Windhoek af was ons beplanning: Die volgende aand by Buitepos, dan by Kang, en dan by ons vriend Manfred se gastehuis in Lichtenburg. Tot op die 12e dag het alles so mooi geloop wat my motorfiets aanbetref. Ons is die oggend uit Windhoek uit, al met die kronkelende paadjie...
  11. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Wens soms ek kon... het 6 jaar se universiteitsopleiding toepaslik vir net 1 Firma... :-)
  12. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Jammer Oooms- rowwe week terug by die werk hierdie kant... Maar die einde van die RR is in sig...
  13. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Kyk gerus na Urban Camp se mooi website by https://urbancamp.net/ Ek beveel hule enige tyd aan vir blyplek in Windhoek...
  14. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ja, in Windhoek, is dit my opinie, moet jy nie Joe's Beerhouse mis nie. Die plek is vol stories en baie dinge om na te kyk. Daar is ook die mooi storie van die twee Portugese wat met 'n Mini van Mosambiek af soontoe gery het, en die plek so geniet het dat hulle die Mini geskenk het vir die...
  15. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    In die dag wat ons in Windhoek oorgebly het, het ons heel eerste ons motorfietse gaan laat was daar agter Joe's Beerhouse. Soutpaaie gery, jy weet... Daarna het ons 'n afspraak met die Namibiese Bybelgenootskap gehad. Al 8 van ons ry saam met die SA Bybelgenootskap se jaarlikse Word Riders...
  16. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ons het voor die tyd vir Windhoek akkommodasie bespreek. En ons het dit baie geniet daar! Ons het by Urban Camp gebly, 'n nuwe, baie netjiese kampterrein, 500 meter van Joe's Beerhouse af. Jy slaan tent op op plaveisel, onder 'n skadunet afdak. Die badkamers is baie netjies, en mooi versteek...
  17. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Toe ons by die see staan, was die dag nog baie mooi met helder lug. Maar toe ons die pad vat na Windhoek toe, het dinge baie vinnig verander. Die Oosweer was besig om op te steek, met 'n baie sterk oostewind wat van die binneland ons terug in die see in wou waai. Dit was 'n moeilike rit van...
  18. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Dag 10 en 11- Windhoek Na 'n heerlike twee dae in Swakopmund moes die motorfietse se neuse begin huiswaarts draai. Ons het nog 'n belangrike afspraak in Windhoek gehad. Behalwe Joe's Beerhouse... So dit was vroegerig opstaan daar in Swakop, die fietse weer laai, en toe eers tyd vir 'n...
  19. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Jy ons nie daar gesien nie? Ons was vandag twee weke gelede daar. Nie ander bikers in die hele plek gesien toe nie...
Top