Oom Chris, ek stem saam dat tarentaal ouers useless is van nature. Ons het so 2 maande gelede 13 kuikens op die werf gehad, maar die kraaie het in een sessie 11 gevang. Die oorblywende twee is darem nou al tieners en sal waarskynlik volwasse word. Verlede week weer 8 nuwe kuikens, en ten spyte...