Dankie, ons was na die "pipeband"kompitiesie by Benoni High, die bikes was in die parker terrein geparkeer in die skool gronde. Ek is terug na so half uur vandat ons daar gekom het om na die fietse te gaan kyk. Toe ek by die parker plek kom was my fiets weg.