Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Swartberg night ride

    Foto geleen[emoji28] Net n herinnering dat die Swartbergpas nagrit #5 steeds voortgaan op Sondag 26 Des vanaf De Rust. Neem asb kennis dat jy op die Laatste teen 21 Des jou inskrywingsgeld moet betaal sodat die logistieke reëlings kan voortgaan. Net ryers wat betaal, sal mag deelneem. Onthou...
  2. E

    2012 GS1200 lazy starter problem

    Myne laas week toe laat doen in George. R850.  Maar swaai hy soos 'n jong apie!!!!  Maar ook nuwe battery ingesit. My probleem was ook net as hy warm geloop was.  Dan gaan sit hy voor hy so half onwillig begin kraak.  Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
  3. E

    Short trip around Lesotho

    Tussen Willowmore en Steytlerville. Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
  4. E

    5 Karoo's, 4 punctures, 6 bike drops and the Overberg - 1300km in 3 days

    Die nuwe fiets.  AGS (absoluut geen sand),  Pillion en dan het die ou mense mos die pad al in die sloot af oop gery. Rondom die doring bome[emoji2957]!!  Ek was nog onervare en skrikerig.  Vandag kan hy maar kom.  Ken die ou bloudonkie nou goed genoeg!!! Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
  5. E

    5 Karoo's, 4 punctures, 6 bike drops and the Overberg - 1300km in 3 days

    Ek is 'n boorling van Fraserburg. Ken die wêreld goed.  Maar Koedoesberg sal jy moet mooier beduie waar hy lê.  En dan ook neem ek aan dat jou neef dan heet Bennie Blom.  Sommer net so stukkie oor Banksgate.  Ek en vroutjie het hom paar jaar gelede gery met die 1200GS.  2 weke na ek hom gekoop...
Top