Hi almal. ek krap ook al 'n geruime tyd rond op die forum en het ook besluit om die groot stap te neem en my voor te stel.
Ek dreig al jare lank om vir my 'n fiets te koop en het net nooit die plunge gevat nie. Verlede jaar vir my seun 'n klein 50cc fietsie gekoop en dis toe dat ek besluit...