Een van ons groep lede het onttrek vir die naweek. Die woonstel by Springvale (so een km vanaf Koedoeskloof) is nou oop en ek probeer maar net die persoon se geld recover. Dit het 'n dubbel bed in. Kontak my (Riaan) op 079 897 2660 as jy belangstel om die woonstel oor te neem.