Hallo daar....
Ek dink daardie betrokke area en veral as dit net hierdie plek is waar die effek plaasgevind het is asgevolg van n chemiese reaksie tussen verskillende tipe verwe of primers wat gebriuk was. My ondervinding is dat die hele area waar die " cracking " effek plaasgevind het...