Hallo almal
Dit is met n swaar hart dat ek die volgende vra....
Is carbon fibre parte of toebehore n bruikbare item op veld en adventure fietse. Die byna geen belangstelling tot dusver gee my die gevoel ek is op die verkeerde pad.
Die tydjie wat ek saam met" DUX " was, was daar ongelooflik...