Hi,
Afgelope week gesien dat die groen neutrale liggie flikker op luierspoed,maar konstant word met hoër revolusies.
Vanoggend het bike 2x gestart, maar 3de keer het neutrale liggie nie eens aangegaan nie.
Het battery herlaai,asook sekerings nagegaan,maar nog steeds geen neutrale lig en geen...