Ek en n vriend het n Paar maande gelede Heuningvlei, met n 1150 en 850 BMW gery.
Die roete is alles behalwe heuning, hel is n beter beskrywing😱.
Ek oordryf n bietjie, maar dit het ons 4 ure geneem om die ongeveer 50 km te ry.
Met die regte bike, Lees lig, Sal dit Natuurlik maklike wees, maar...