Hulle word so mak soos enige ander apie. Ons het die een van af baie klein so ons is sy familie. Maar, daar is dinge om in gedagte te hou. Nag-apies is baie skoon diertjies maar hulle pee ook maar op hul handjies om grip te kry wanneer hulle spring. Indien jy enige iets in jou huis het wat...