You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser.
This site may earn a commission from merchant affiliate
links, including eBay, Amazon, and others.
-
J
More Nico
Jaa ons Van der Smit mense is nie baie nie.
Groete
-
J
Middag
Ry net bergfiets in die vally maar ek het nog nie n moterfiets nie, maar is op soek na n GS 800 Adventure in die toekoms.
-
J
Hallo mense ek is Jan vd Smit vanaf Doornkraal in die Cullinan distrik.
Dankie dat jul my aanvaar het.