Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Beesboer

    URAL spares and consumables needed - SORTED

    Het jou uitgenooi na 2 Ural WA groups. Beide kan help met local spares, services en imports indien nodig.
  2. Beesboer

    URAL spares and consumables needed - SORTED

    Laat weet my wat jou tel nr is dan invite ek jou na ons WA groep. Jy kan spares bestel deur Isaac of Ryno
  3. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Nog van die trippie
  4. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Nope net 1 wiel. Die wat 2WD is het die sidecar aan die regterkant. Daar is nou nuwe model egter wel wat links sit en 2wd is. Ek is op die SA Sidecar groep maar sover ek weet het niemand nog 1 ingevoer nie. Oor die R400k volgens Ryno wat mal is vir ‘n Ural wat nogsteeds ‘n baie basic fiets is.
  5. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Hulle het blykbaar goeie reen gehad wat die pad baie gespoel het. Daar was plek plek baie jong boompies/bosse op die roete wat nie daar was destyds met my 690 ekskursie nie. Die een klip foto’s was onder. Ek kon nie neem waar dit so klipperig was teen die pas nie. Die rig het momentum nodig...
  6. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Ons het baie meer foto’s geneem (107) maar dit sou dir RR te lank gemaak het. Kyk net wat die gesukkel was om die een te gelaai het. Sal ek probeer om nog ‘n paar te laai?
  7. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Moet se, sidecar ry is baie veeleisend as jy bietjie verder van die pad af gaan as die gewone grondpaaie. Dit raak baie interessant en verg heelwat konsentrasie wanneer dinge begin rof raak. Ek het bv die Hel gedoen met my 690 en dit was geen uitdaging nie. Met die sidecar was dit anders. Baie...
  8. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Tx, ek waardeur die hulp met die plasing. Hoop die RR is al die moeite wat ek veroorsaak het werd!
  9. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Die attach files metode wys nie enige van myword docs nie? Ek het die file ook probeer copy en paste as 'n file. Laastens die file oopgemaak en alles gecopy en so te paste. Laasgenoemde paste maar sonder enige foto's. Miskien kan ek die doc vir 'n admin stuur wat dit dan kan plaas namens my?
  10. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    OK I have tried again but to no avail. If somebody could help me post the report it would be appreciated
  11. Beesboer

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    OK ek gee op. Ek het 'n baie nice trippie gehad. Ek kry egter nie die ride report gepost nie. Indien daar belangstelling is kan ek die report email. Iemand wat meer breinselle as ek het kan dit dan dalk post. As ek die word doc post word al die foto's weggelaat. Ek is nie 'n skrywer nie dus die...
  12. Beesboer

    MotoGP 2023

    Blame it on the CF 😂😂😂
  13. Beesboer

    Free State Chopper, Bloemfontein

    Awesome service! Love my new ride Springer style
  14. Beesboer

    Free State Chopper, Bloemfontein

    Right guys, I've jumped of the cliff and paid the guy. Lets hope I have not fallen into the abiss but will land on my feet! Will keep you posted and hopefully with photos of my new beauty.
  15. Beesboer

    Free State Chopper, Bloemfontein

    Hi Grunder, I will really appreciate if you could. I am buying a Springer from them and would like to know I am dealing with trustworthy people before transferring a shitload of money into a black hole
  16. Beesboer

    Free State Chopper, Bloemfontein

    Hi Guys. I want to buy a bike from these guys in Bloemfontein. I have not physically seen the bike barring from photos and the above-mentioned company will courier it to me. The big question is: Can I trust them? I obviously need to EFT the money before they would courier the bike. Are there any...
  17. Beesboer

    R there any sidecar owners in the Western Cape?

    Wow wens ek kon julle join! Geniet dit!
  18. Beesboer

    R there any sidecar owners in the Western Cape?

    Did Montagu Pass from George side and then over to Prince Alfred pass down to Knysna and back to George on Sunday. Montagu Pass is somewhat washed out from the rains. Lots of fun though! Couldn't take pictures as I was too busy keeping the tub down through the wash-outs.
  19. Beesboer

    R there any sidecar owners in the Western Cape?

    How do I get a video from my iphone library attached? It does not show all my foto’s only some …
Top