Ek het ook van Tiger 800 gekom na AT die Tiger is verseker vinniger great bike maar AT is bevange jy gaan haar geniet
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ja ek stem saam ek het geen probleem met ligte nie die Tiger se ligte was altwee aan maar moet sê die AT het baie sterk lig , wat tube betrek ek het nog nooit tubeless bike gehad nie so dit pla my nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het my Tiger XC in geruil op AT geen probleem met hoogte nie ek is ook 1.75 , AT is ń great bike jy sal nie fout maak nie. Dit voel net of die Tiger vinniger was as die AT.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het myne gou vanmiddag by Safari 4x4 laat doen R290 , Honda charge my R1000 dan koop hulle die ding uit by iewers dalk by Safari 4x4
Sent from my iPhone using Tapatalk