Ja nee ook nie tyd vir vroetel nie daarom is die xt vir my trek haar somtyds btjie deur my agterent maar sorg ook dat dienste gereeld gedoen word en na 12 jr diens word sy btjie weer opgetof kan nie oor my hart kry om haar te verkoop ni.😁😁😁Kan nie wag dat alles klaar is ni gaan tyd vat want baie...