Mens tel soms sulke gelukkies op waar mense goed adverteer en nie die waarde daarvan weet nie, maar aan die anderkant is daar ook so baie scmmers deesdae daar buite.
Hier is die link tot die Facebook advertensie...
Maybe worth a try to look ay CMSNL. I've ordered parts from them before without any issues. Just make sure of your year and model.
https://www.cmsnl.com/honda-ct90-trail-1978-usa_model7161/partslist/F++08.html
Ek moet sê ek is mal oor daai ou girl van my, dis net iets anders om te ry en die fiets is dan nog amper so oud soos ek ook ;)
Dit wil voorkom dat ek maar net iets het vir die ou Honda's (of altans enige ou bike). Die BMW in die foto is ook intussen vervang deur 'n Honda ATAS
Jammer vir die...
Baie dankie oom Kobus, ons gaan so middel Desember op na familie in Grootbrak en sal kyk of ons vinning kan kom inloer om gesig te wys as oom hulle by die huis is.
This is how I ride/drive as well. And i always keep an eye out for dodgy looking people standing on bridges, next to the road or at intersections or stop streets.
B
Baie dankie, ek is ook nuuskierig om te sien wat die fiets op die grondpaaie doen. Ek het nou nog net die paar kilo's werk toe (7km) met die fiets gery. Ek weet die verkoper het gesê hy het die suspensie redelik hard gestel en dit het ek dadelik gevoel.
Daar is nog redelik "settings"...