😂 Ek het 4 😉
Verkoop die 990, 1090 en vroulief se 600, ek hou my 300.Rede vir die verkope
is ons is in die proses om'n FJ Cruiser te koop en maar meer te konsentreer op ons kamp
lewe, ons ry heeltemal te min.
Ek ry ook baie meer enduro as adventure.
Hartseer aan die een kant maar sien baie uit...