Ek besef dit en moes ook nie my tales such mix nie, ne?
Sedert gisteroggend, ten minste kan ek getuig dat ek 100% nugter is maar my kop.is erg dronk
Ek het noup die regte pad gery maar dit het gevoel of ek verdwaal het soveel dat ek lukraak afgedraai het om weer op die regte pad te kom. Ek't nog...