Dis seker een vani lekkerste threads vir my.
Chris is ongetwyfeld klaskaptein hier. Ek weet net nie hoe hy als weet nie. Al gedink hy moes al orals gery het ma hy moet minstens n foto-, google maps tipe brein he!
Lekker almal en soos per die hooseun se instruksies...... gooi!