Oorgewig 58 jarige 1,85 meter lank, 105 kg met te min geld soek baadjie-, helmet-, boots-, handeskoene te koop
Bmw tipe baadjie vir grondpad ry en enige billike helmet
Kan iemand help of my in n rigting wys waar ek kan gaan soek?
Begin nou weer van voor af.
Tks