Ons ry eenmaal Loskop se kant toe saam met die klub. Buite Middelburg vat ek n shot in die nek. Vrou skree stop en ek gee die leatherman aan dat sy die angel kan afkrap. Net so stop die pesident van klub langs ons toe sy die mes teen my nek het, hy en sy vrou skreeu gelyk, kom ons praat eers...