Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. George77

    For Sale O’Neal boots brand new

    Never been worn. Advertising for a friend. Whats App me 0832339665 R1750 excl postage
  2. George77

    For Sale Collectors: KTM380SX

    Pm me for further info please. 1999 model R55 000.00
  3. George77

    For Sale BMW 1200 LC screen

    As iemand screen te ruil het vir my KTM 500, anders is ek oop vir enige kontant offer. Goeie kondisie, smoked. 083 233 9665
  4. George77

    Sponsor for enduro???

    Any of your dogs willingto keep a boy’s dreams alive? Ok, so in 2022 he was 3d in the offroad scene. 2023 I’ve upgraded him to a 85 Husky. Broke his foot, but now he’s ready to race 2024! Bisiness is skow and I want to keep his dreams allive. What we need? * MSA license * sticker kit * club...
  5. George77

    KTM 500 screen…

    Vandag net gewonder of iemand al n 990 of soortgelyk se voorste lig met screen op n 500 gesit het? Soek bietjie idees om wind te keer as ek lang pad vat.
  6. George77

    Wrist Guards

    Nadat my seun sleg geval het en amper sy hande gebreek het, dink ek daaraan om vir hom wrist guards te kry. Wil nou nie braces koop teen daai prys, maar watter ander opsies is daar wat julle dalk al van gebruik. Ek soek bietjie “rider reviews”!
  7. George77

    Kinders…

    Kort na di foto het ons n riller van n dag gehad. Een MOERSE crash met vermoede dat albei hande gebreek is. Dank di Vader, slegs erg verstuit! Ek LIEF my kinders!!!
  8. George77

    KTM 500 diens

    Wat is julle gevoel? Vandag my bike se eerste diens gegee na 13 ure. Is dit regtig nodig om spark plug te vervang as sy nog maklik start en geen issues? Het geleer met laaitie se bike, as spark plug nog goed werk, los hom! Sal obviously n spaar een saamry.
  9. George77

    For Sale Leathers en baadjie

    My pa het n Leather suit, broek en hemp wat hy wil verkoop. Geen idee of daar belangstelling is en wat die goed werd is nie. Dan het hy n Wintex Baadjie ook, Medium. Gee jul opinies en raad en offers asseblief.
  10. George77

    Body armour of Baadjie?

    Ons beplan n trippie Oasis toe. Nou wonder ek watter opsie sal beste werk. Body armour met MX hemp bo oor of t-shirt met baadjie? Hoor graag jul opinies.
  11. George77

    Onbekende pad, Tankwa padstal

    Aangeheg is n pad wat ek op google earth al lankal uitkyk. Weet ni of n mens daar mag ry ni, miskien het iemand hier dit al gery. Dit lyk heel interessant. Di dropped pin is net ma teerpad eindig oppad Tankwa padstal toe op di R355. Miskien kan iemand hier bietjie meer info gee...
  12. George77

    Gravel roads map?

    Kry mens dalk n app soos Google earth wat slegs grondpaaie aandui?
  13. George77

    KTM 500 pillion pegs

    So after not finding any solutions, I just went from pics on the web. Pretty happy with the end result. Still just prototipe, bit it actually works very good and would probably keep them. When not in use I can just unscrew pegs and use brackets as tie down points. Still need to paint them.
  14. George77

    Scala Pro Q2 volume issues

    When I turn the volume up, it just automatically goes down to half volume. Whats the issue? Anybody with any idea?
  15. George77

    Exhuast heat shield

    Wat gebruik of hoe maak mens dat tailpipe nie jou tailbag moontlik kan brand nie? My vrou nogals goeie idee, warm watersak oop te knip en dit oor te trek. Watter idees het julle?
  16. George77

    Wanted Ktm wrap around hand guards

    Jis Honne. Ek soek die gedeelte wat vanaf shield na handlebar gaan, sien fotos. Vorige eienaar het hulle verwyder. Whats App my asb as iemand dit het en dit net rondlê! 0832339665
  17. George77

    Wobble op wiele, KTM 500

    Nuwe tekkies opgesit, D609 agter en MT21 voor, maar op 100km/h viel of bike begin hop. Moet ek wiele laat balanseer of wat kan dit wees?
  18. George77

    Wanted Size 38-40 Adventure pans?

    My swarrie is nuut in die game, vat hom more vir sy eerste gravel trippie. Soek iets beters as gewone jeans. Wie het wat?
  19. George77

    Ktm 500 ignition key?

    Without having an ignition key, what can one do that not any Tom Dick and Harry can climb on the bike and drive off with it?
  20. George77

    KTM 500 pillion pegs

    Any idea on pillion pegs other than the expensive import ones?
Top