At the End of the day....... Maak nie saak hoe waar wat en wanner nie..... Baie baie dankie aan WD organiseerders vir n lekker bash. Die outride saam met die xt ouens vanaf FS was lekker, morne660, en die ander ouens wat saam gery het Baie Baie dankie was lekker. Koedoeskloof baie baie lekker...