Hi WD - Dankie vir die terugvoer. Sou baie graag wou deelneem voordat hulle te ver teer in daardie omgewing. My posisie in terme van die beplande datums het intussen verander. :( Ek moet tydens daardie datums eers n bietjie persoonlike "panelbeating" laat doen in die hospitaal, gelukkig niks...