Wat het jy met die sensor gedoen toe jy jou cat uithaal? ek sal myne uithaal maar ek is bang die sensor maak moeilikheid, error messages.....
My maat, ongelukkig kan ek jou nie help op daai een nie.
Ek het 'n 2004 Honda Transalp 650, jy maak hom nog reg met 'n draad en 'n tang, daar is nie nog...