Sit so bietjie en browse deur ou posts op die forum en kom af die klein bike trips na WD Den wat in die verlede gedoen is.
Lyk na vet pret en wonder doen julle manne nog soortgelyke trips?
Ek bedoel nou regtig klein bikes soos in 125/250 teen rustige tempos.
Ek is tans gelimit tot n chinese 250...